Knapsak Karoo

Alles oor Meerkatland – in Afrikaans.

Knapsak vol Karoo: Grafsteenroete

Die Hardemans Karoo is ‘n amper Bybelse landskap van klippe, bossies, skaap en die wasige hersenskim van ‘n donkie op die horison.

Continue Reading

Knapsak vol Karoo: Allie Pad van Jagersfontein

Stowwerige, klein Suid-Vrystaatse Jagersfontein is die oudste diamantmyn-dorpie in die wêreld.

Continue Reading

Knapsak vol Karoo: Die Alexanderbaai-Vastrap

Mense wat in die Richtersveldse diamantdorpie, Alexanderbaai, werk, was op ‘n tyd verdeel in die binnekampers en die buitekampers.

Continue Reading

Knapsak vol Karoo: Bodemboere

Haar naam is Port Jolly. Haar hart dié van ‘n rebel.

Continue Reading

Knapsak vol Karoo: Die Richtersveld Riel

Vir solank as wat enigeen kan onthou, het die mense van die Richtersveld die Namastap gedans.

Continue Reading

Knapsak vol Karoo: Die Coldstreamers

Waar sou ‘n vroeëre of huidige lid van Haar Majesteit se Coldstream Regiment hom tuis vind op vakansie in Suid-Afrika?

Continue Reading

Knapsak vol Karoo: Boytjie van Bethulie

Een van Suid-Afrika se mees geliefde storievertellers, die akteur Patrick Mynhardt, was ‘n ware seun van die oop vlaktes.

Continue Reading
dok 1

Knapsak vol Karoo: Die Waterdokter

Leon Swanepoel van Carnarvon is die Waterdokter van die Karoo.

Continue Reading
kc 1

Karoo Space eBookstore Goes Live!

New era for Karoo Space – an e-Bookstore!

Continue Reading

Daai Blerrie Bakkie

‘n Huldeblyk aan ‘daai blerrie bakkie’…

Continue Reading