Spesiale Aanbod – Drie vir Twee!

Original price was: R450.00.Current price is: R300.00.

Om die bekendstelling van Karoo Space se e-Boekwinkel te vier, word die Knapsak-tweeling en 101 Karoo Towns (let wel: slegs e-Boeke) aangebied teen die weggeeprys van R300.

Normaalweg sou hierdie drie boeke jou gesamentlik R450 uit die sak jaag.

Begin jou avonture met Karoo Space sommer nou!

SKU: KSD20 Categories: ,

KOM RY SAAM IN DIE KAROO!

Welkom by die tuiste van Knapsak vol Karoo I, Knapsak vol Karoo II en 101 Karoo Towns.

Die stories en foto’s in hierdie drie Eboeke sal die hele familie bekoor. Hulle pas perfek op jou elektroniese leesgoed.

  • Beplan jou Karoo reis;
  • Leer die kinders oor Suid-Afrika se Hartland;
  • Word ‘n Karoo Kenner.

‘n Wonderlike avontuur – teen ‘n goeie prys!

Lus vir ‘n voorskou? Hier is vier Karoo Knapsak stories:

 

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.